Verblyf
Magoebaskloof bied ’n wonderlike verskeidenheid blyplekke — van knus B&B’s tot pragtige selfsorg-opsies. Hieronder kan jy ’n lys vind van verblyf wat deur ons venue aanbeveel word. Ons organiseer ook ‘n shuttle wat van sekere van die blyplekke af gaste na en van die troue sal kan vervoer.
Vir gaste wat ’n bietjie avontuur verkies, is gratis kampeerplekke en basiese fasiliteite by die venue self beskikbaar. Laat weet ons gerus hieronder as jy daarvan gebruik wil maak, sodat ons kan help met die reëlings.
Kamp @ Mina’s
Kampeer gratis langs die rivier op die trouplaas. Daar is vuurmaakplek en ‘n badkamer met stortgeriewe beskikbaar.
Laat weet asseblief as jy wil kamp sodat ons dit so kan kommunikeer aan die venue.
Die plaas en kampeerterrrein is vir die trougaste gereserveer, maar staanplek geskied op ‘n first come first serve-basis.
Jy is welkom om vanaf Vrydag te kom kamp.
Cussonia & Verkijken cottages
2km vanaf venue
2 Aparte huisies
Slaapplek vir tot-en-met 8 mense
Cheerio Gardens & AfriCamps
3.6km vanaf venue
8 huisies
10 Glamping Tente
Stanford Lake Lodge
7km vanaf venue
4 Aparte huise
Slaapplek vir tot-en-met 22 mense
Boscobel Cottages
7km vanaf venue
3 Aparte huise
Slaapplek vir tot-en-met 12 mense
Mountain Fly Fishing Cottages
8km vanaf venue
8 huisies
Slaapplek vir 40 mense
Viewpoint Estate
10km vanaf venue
Gastehuis en chalets
Slaapplek vir 12 mense
Art Gallery Guest House
10km vanaf venue (in Haenertsburg)
4 Dubbel slaapkamers
Slaapplek vir 2 mense per kamer
Silver Mist Resort
10km vanaf venue
Glenogle Farm
11km vanaf venue
3 Aparte eenhede
Slaapplek vir onderskeidelik 2, 4 en 6 mense
Bramasole Boutique Hotel
12km vanaf venue
Gastehuis en chalets
Slaapplek vir tot-en-met 36 mense
Pavetta Country House
12km vanaf venue
2 Aparte huise
Slaapplek vir onderskeidelik 8 en 10 mense
Digger’s Rest
13km vanaf venue
8 Aparte huisies
Slaapplek vir tot-en-met 40 mense